Tel Tot Tien Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Tel Tot Tien" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Nommer een sê probeer maar maar weer
Dink nog 'n tweede keer dis 'n les om te leer
Daar's mense wat wil probeer
Die wat wil vergeet
Dan kry jy die wat wik en weeg
Stort hulle woorde oor jou leeg
Maar die wat weet ken die antwoord en die geheim gesien
Tel tot tien
As niks vir jou wil werk nie
Voor jou lê 'n berg
Al voel jy nie te sterk nie
En jou geduld begin jou terg
As al die ure in jou dae net te kort is
Kom tot rus
Nommer een sê probeer maar weer
Dink nog 'n tweede keer dis 'n les om te leer
Nommer drie is vir kalm bly vier is vir loop verby
Jy't vyf in 'n ry
Nommer ses sê jy moet bedaar
Sewe maal sewe sê vergewe mekaar
Nommer agt sê haal diep asem en op nege maak toe jou oë

Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.