Isie Nca Nie Early B
На этой странице вы найдете полный текст песни "Isie Nca Nie" от Early B. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

[Intro]
Ja, Ja, Ja, Chise
[Koor]
Ek loop op eiers bra
Ek watch ook waar ek stap
Al my geld is in my tekkies in gesaf
My phone op silent bra
Ek saf hom in my lat
Want innie plek gaan jy vir aardse dinge sat
Man isie nca nie
Ek se die ouens maki nca nie
Hou jy jou slim dan sal jy val hie
Jy kani te gerus is ini dal nie
[Vers 1]
Yeah, yeah, joh
Nourie dag stap 'n man dit was [?] laat nag
Ek tjek ek bly ini plek so niemand gaan my nog betrap
Net daarso dai ouens kom die straat af
En all of a sudden is gerob met 'n gun in my mag
Wat het jy haarso djy, jou wallet en jou phone
Gee dit dadelik jy, wat djy kyk, kyk straat toe djy
Is djy slim, ek skiet jou in jou mase, jy staan stil moenie rasie
Waars die phone, ek gani weer prati djy
Ek wys hom vat maar die phone lat ek die sim maar kry toe hoor ek bah bah bah bah slaan hy my aaah
Ek keni die jong se gesiggie
Die ane man staan maar net daar en se niks nie
Ek wys die jong praat met jou bra man yessie
Toe vat hulle 'n man se ring van my vinger af, phone en
'n watch en 'n fifthy
Mense wys my ek was blind lucky
Baie rowwers sali nog dai spattie
Ek moet dankbaar wees ek het my life papi
Vatse foon, 'n ring, 'n taai klappie teen 'n dit, huh
Ek het [?]
Was ek slim [?]
Ek het dai [?] geskryf ommie brasse te wys
Wees vigilant as djy in my area skyf! my bra

Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.