0
Tsitsikamawoud - Juanita du Plessis
0 0

Tsitsikamawoud Juanita du Plessis

Tsitsikamawoud - Juanita du Plessis
En soos die tyd aangly
Bly hy nou hier by my
Waar die stormsrivier sy eerste water kry
Tussen die geelhoutboom
En loerie se gesang
En die ou stinkhoud
In die Tsitsikamawoud

My hart was vasgevang Tsitsikamawoud
Net wat ek verlang Tsitsikamawoud
'n Doudruppel se glinster het aan sy baard gehang
En nou is ons twee getroud Tsitsikamawoud

En soos die tyd aangly
Bly hy nou hier by my
Waar die stormsrivier sy eerste water kry
Tussen die geelhoutboom
En loerie se gesang
En die ou stinkhoud
In die Tsitsikamawoud

En soms kom van ons vriende makietie hou by ons
Dan huil diе konsertina ons dans dat dit so gons
Dan dans ons een twee drie die vastrap еn sitees
En ons leef ek en hy van die hele wêreld vry
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?