0
Soetste Suiker - Juanita du Plessis
0 0

Soetste Suiker Juanita du Plessis

На этой странице вы найдете полный текст песни "Soetste Suiker" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Soetste Suiker - Juanita du Plessis
Jy is die soetste suiker vir my
Is die soetste suiker verby
Liefling jy is die soetste suiker vir my
Is die soetste suiker verby
En orals waar ek gaan
Jou gedagte met my saam

Wie is jy en waar kom jy vandaan
Kan jy my sê sal jy my sê
En in jou oë sien ek my hele lewensbaan
Ek wil jou hê ek wil jou hou

Want jy is die soetste suiker vir my
Is die soetste suiker verby
My liefling jy is die soetste suiker vir my
Is die soetste suiker verby
En orals waar ek gaan
Jou gedagte met my saam

Jy's so mooi jy's vir my mooier as die maan
Ek moet jou sê ek wil jou sê
En as jy glimlag sleep jy al die sterre saam
Ek wil jou hê ek wil jou hou
Ek sien jou in my drome langs silwer waterstrome

Want jy is die soetste suiker vir my
Is die soetste suiker verby
My liefling jy is die soetste suiker vir my
Is die soetste suiker verby
Want jy is die soetste suiker vir my
Is die soetste suiker verby
My liefling jy is die soetste suiker vir my
Is die soetste suiker verby
En orals waar ek gaan
Jou gedagte met my saam
Jou gedagte met my saam
Jy is die soetste suiker vir my
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности