0
Sak Sara - Early B (Ft. Jack Parow)
0 0
Sak Sara - Early B (Ft. Jack Parow)
[Intro]
Yeah
Terug om die ding te ruk
Ek weet jy voel dit baby girl jy kan jou biscuit skud yeah
Lekker gedruk ek weet jy’s lus vir dit
So sak sara en skud daai ding [?]
Chise

[Koor]
Wys wat jy gekry het van jou ma af ey
Wys wat jy gekry het van jou ma af
Doen jou ding en doen dit nca da
Kyk hie kyk hie doen dit nca ja
Gooi hom link regs op en af ha
Gooi hom op en af
Bring hom af sak sara
Sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara
Sak sak sara
Kyk hie sak hom sak hom sara

[Vers 1: Early B]
Salaam die wys is nca vir jou body
Sak laag die bass vibraat in jou onnie
Rappers paap wie doen dit so nca, julle kon nie
Is net die bra so brada gala is die don die
Sorry maaf almal weg gеblaas eks die bom brie
Afrikaans so duidеlik gemaak kyk wie wil ok spieg
Even wit laaties lat die numbers bleddie klop brie
Ken jy Early B? Bra hys mos kief
Van ek kan ‘n ding bring vir die kinnes baba
Bring hom af regs links gooi jou dinges
Spit dit so vivid ek ruk it Vim as ek in is
Wies die koning ek bly mos die een ding julle’s [?]
Dit was mos lanklaas sara sak hom laag ja
Ons doen die daad baba maak laat dit gewerk dit
Skud daai ding tot pass pass
Nevermind ‘n blaas kans
Ja ja wys ons gou wat hy geerf het
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?