0
Oooh Jinne - Early B
0 0

Oooh Jinne Early B

Oooh Jinne - Early B
[Koor]
Eks like oooh jinne, girl jy slaan my binne
En my bru waars my woorde
Eks nou skoon verlore
Want as ek haar sien
Hakkel ek hie
Dit gebeur nooit nie what kind here with me
En my bru man ek bewe vir die liefde van lewe

[Vers 1]
Yeah die gevoel is snaaks, my lyf doen nou sy eie goete maat
Ek bou ‘n plug om met saam met haar te praat
As ek op staan bru my hart verlaat my
Want sy’s ‘n mooie meisie
Kry warm as sy na my kyk hiе
Ek wil sorry sê vir wat jy uit skiet
I’m the reason for your smaak pеisies
Well rehearsed but never take a show ek sê
Practice in die spieël vir wat ek jou wil sê
When I step up and I see you over there
Dan begin ha-ha-hakkel ek
Ek weet nie wat gaan aan nie man
Hartjie klop soos ‘n polisie man
Ek hoop die girl kyk regs en links en regs
Want dis deur my gedagtes wat sy run
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?