
Kom Na My Toe Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Kom Na My Toe" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Ek sien jou twyfel
Ek sien jou vrees
Hoe jy in die donker worstel
Ek sien jou gebroke gees
Het jy geweet dat jy dit alles vir My kan gee
Het jy geweet dat Ek al jou sorge weg sal vee
Kom na My toe want ek Ek gee rus
Kom na My toe
Kom na My toe
Ek sal alles vir jou dra as jy My net sal vra
Kom na My toe
Kom na My toe
As jy moeg en oorlaai is
My juk is sag My las is lig
Kom na my toe
Ek sien jou trane
Ek sien jou seer
Jou siel se dowwe strale
Jou hart ‘n geslote deur
Het jy geweet My hande is altyd onder jou
Hеt jy geweet Ek sal jou altyd veilig hou
Kom na My toe want Ek gee rus
Ek sien jou vrees
Hoe jy in die donker worstel
Ek sien jou gebroke gees
Het jy geweet dat jy dit alles vir My kan gee
Het jy geweet dat Ek al jou sorge weg sal vee
Kom na My toe want ek Ek gee rus
Kom na My toe
Kom na My toe
Ek sal alles vir jou dra as jy My net sal vra
Kom na My toe
Kom na My toe
As jy moeg en oorlaai is
My juk is sag My las is lig
Kom na my toe
Ek sien jou trane
Ek sien jou seer
Jou siel se dowwe strale
Jou hart ‘n geslote deur
Het jy geweet My hande is altyd onder jou
Hеt jy geweet Ek sal jou altyd veilig hou
Kom na My toe want Ek gee rus
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.