
Maak Oop Jou Hart Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Maak Oop Jou Hart" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Hy klop aan jou hart se deur
Weer en weer keer op keer
Gaan jy oopmaak
Wanneer gaan jy oopmaak
Jy sê jy wil nog jonk wees
Die lewe geniet
Daar’s nog baie tyd vir regmaak
Baie tyd vir regmaak
Maar die einde is naby
Al die tekens is hier
Hoe lank wil jy nog wag
Môre is dit dalk te laat
Maak oop jou hart Hy wag vir jou
Hy sal aanhou probeer
Omdat Hy jou oneindig lief het
Lief het
Gee als vir Hom jou hele lewe vir Hom
Want die enigste weg na die Vader is deur Jesus
Jy sê jy’t teveel sondes
Jou hart is vuil
Jy’t jou siel vеruil vir die wêreld
Die dingе van die wêreld
Weer en weer keer op keer
Gaan jy oopmaak
Wanneer gaan jy oopmaak
Jy sê jy wil nog jonk wees
Die lewe geniet
Daar’s nog baie tyd vir regmaak
Baie tyd vir regmaak
Maar die einde is naby
Al die tekens is hier
Hoe lank wil jy nog wag
Môre is dit dalk te laat
Maak oop jou hart Hy wag vir jou
Hy sal aanhou probeer
Omdat Hy jou oneindig lief het
Lief het
Gee als vir Hom jou hele lewe vir Hom
Want die enigste weg na die Vader is deur Jesus
Jy sê jy’t teveel sondes
Jou hart is vuil
Jy’t jou siel vеruil vir die wêreld
Die dingе van die wêreld
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.