0
Afrikaanse Medley - Juanita du Plessis
0 0

Afrikaanse Medley Juanita du Plessis

Afrikaanse Medley - Juanita du Plessis
*RUITER VAN DIE WINDJIE

Almal van ons weet hoe vry is die windjie
As hy waai wil hy waai
As hy draai wil hy draai, die windjie
Oral om ons die gesuis van die windtjie
En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees

Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Van verre lande vertel ek
Goue strande en die see
Ruiter van die windjie o so vry
Stewig op jou ruggie wil ek ry
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee

*UMFAAN

Umfaan, sy roep na jou
Umfaan, sy's lief vir jou
Umfaan, dis haar hart onthou
Umfaan, bayete umfaan

Hardloop na die waters van die groot Umfolozi
Umfaan speel sy penniefluitjie vanaand
Want sy's die een wat sy hart so roer
Met sekelmaan gaan hy haar haal
Met sekelmaan gaan hy haar haal
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?