0
Ek Sal By Jou Staan - Juanita du Plessis
0 0

Ek Sal By Jou Staan Juanita du Plessis

Ek Sal By Jou Staan - Juanita du Plessis
Iemand het jou hart gebreek
Waarom is die liefde dan so wreed
En in jou oë sien ek self verwyt
En vrees vir die eensaamheid

Nêrens is daar iemand wat jy vetrou
Niemand om jou hand vas te hou
Met soos 'n kind in 'n vreemde stad
Vol angs vir die donker nag

Maar as jy huil dan troos ek jou
As praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê sal ek verstaan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan

Jy wonder wat nou en waarheen
En môre lyk vir jou so alleen
En in jou oë sien ek self verwyt
En vrees vir die eensaamheid

Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê sal еk verstaan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val kom help еk jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?