
Pêrels K3
На этой странице вы найдете полный текст песни "Pêrels" от K3. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

[Vars 1]
Elke oggend
Als ek jou sien
Word my hart opnieuw verryk
As jy net gou my kyk
Dan gee jy jy my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
Elke oomblik
Vak jy by my is
Is ge een van die juwele
Wat ek steeds met jou wil deel
Dan gee jy vir my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
(Waarmee jy my hart bederf)
[Koor]
Pêrels
As jy net ga na my kyk, gee jy my
Pêrels
Als jy jou hart na mij uitreik, voel ek vry
Gy maak my so bly
Gee al jou pêrels voor my
[Vars 2]
In elke asem dink ek aan jou
En die rykdom met die wag
As jy net ga vir my lag
Dan gee jy my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
Elke dag
Naby mekaar
En wat ons hier kry op aarde
Is van onskatbare waardе
Dan gee jy my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
(Ek [?] na die hеmel uitreik)
Elke oggend
Als ek jou sien
Word my hart opnieuw verryk
As jy net gou my kyk
Dan gee jy jy my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
Elke oomblik
Vak jy by my is
Is ge een van die juwele
Wat ek steeds met jou wil deel
Dan gee jy vir my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
(Waarmee jy my hart bederf)
[Koor]
Pêrels
As jy net ga na my kyk, gee jy my
Pêrels
Als jy jou hart na mij uitreik, voel ek vry
Gy maak my so bly
Gee al jou pêrels voor my
[Vars 2]
In elke asem dink ek aan jou
En die rykdom met die wag
As jy net ga vir my lag
Dan gee jy my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
Elke dag
Naby mekaar
En wat ons hier kry op aarde
Is van onskatbare waardе
Dan gee jy my pêrels (Dan gee jy my pêrels)
(Ek [?] na die hеmel uitreik)
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.