Bulle Bulle (bo!)
Bulle Bulle (bo!)
Ons was almal moedeloos
Ons het altyd staan en bloos
My hart het my maar elke keer getroos
Vergeefs het ons probeer
Maar die wiel draai weer 'n keer
Kyk om jou rond en sê my wat gebeur
Bulle Bulle (bo!)
Dis net die Bulle (bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (bo!)
Ons staan by julle (bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul
Ou WP het gaan lê
Dis wat ek altyd nog wou hê
Dis lekker om te sê wat ek wil sê
Oooh die Sharks is oor die muur
En 'n Cheetah is baie suur
Want die Currie Cup se plekkie is nou hiеr
Bulle Bulle (Bo!)
Dis net diе Bulle (Bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (Bo!)
Ons staan by julle (Bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul
Bulle Bulle (bo!)
Ons was almal moedeloos
Ons het altyd staan en bloos
My hart het my maar elke keer getroos
Vergeefs het ons probeer
Maar die wiel draai weer 'n keer
Kyk om jou rond en sê my wat gebeur
Bulle Bulle (bo!)
Dis net die Bulle (bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (bo!)
Ons staan by julle (bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul
Ou WP het gaan lê
Dis wat ek altyd nog wou hê
Dis lekker om te sê wat ek wil sê
Oooh die Sharks is oor die muur
En 'n Cheetah is baie suur
Want die Currie Cup se plekkie is nou hiеr
Bulle Bulle (Bo!)
Dis net diе Bulle (Bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (Bo!)
Ons staan by julle (Bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.