[Vers 1]
Sy kan nie die manier sien hoe jou oë
Oplig as jy glimlag nie
Sy sal nooit herken hoe jy stop en staar
Wanneer ookal sy verby loop
[Voorkoor]
Jy kan nie sien hoe ek jou soek dieselfde manier wat jy haar soek
Maar jy's alles aan my
[Koor]
En ek wil jou net wys
Sy ken jou nie eers nie
Sy sal jou nooit liefhê soos ek wil nie
En jy sien net reg deur my
Maar as jy my net geken het
Kan ons 'n wonderwerk, onglobaar wees
Inplaas van net onsigbaar
[Na-koor]
Oh, ja, oh
[Vers 2]
Daars 'n vuur binne jou
Wat nie kan help maar deur te skyn nie
Sy gaan nooit die lig sien nie
Maak nie saak wat jy doen nie
Sy kan nie die manier sien hoe jou oë
Oplig as jy glimlag nie
Sy sal nooit herken hoe jy stop en staar
Wanneer ookal sy verby loop
[Voorkoor]
Jy kan nie sien hoe ek jou soek dieselfde manier wat jy haar soek
Maar jy's alles aan my
[Koor]
En ek wil jou net wys
Sy ken jou nie eers nie
Sy sal jou nooit liefhê soos ek wil nie
En jy sien net reg deur my
Maar as jy my net geken het
Kan ons 'n wonderwerk, onglobaar wees
Inplaas van net onsigbaar
[Na-koor]
Oh, ja, oh
[Vers 2]
Daars 'n vuur binne jou
Wat nie kan help maar deur te skyn nie
Sy gaan nooit die lig sien nie
Maak nie saak wat jy doen nie
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.