[Koor]
Ek sê my bru jy moes die goose uit gecheck het
Sy’s op die vloer man sy move dit so leke
Sy vat alles so cool vir ‘n second
Dan skud sy haar hele lyfie met dit
Ek sê daai kindjie
Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

[Vers 1]
Hello hi daar en aangename kennis
My naam is Early B ek is ‘n uh warme rapper
Ek het baie styles baba, gaan vra ma by die mense
Ek like koek so ek spoeg met ‘n soet tand, proe is leke
Dai’s die way ek my voorgestel het
By ‘n ander gear wat ek gecheck het girl jy bleddie het dit
Sy kom lekke sweet uit toe check ek man I had to get it
Ma toe ek die anderkant toe kyk toe sê ek ne forget it
Want da was ‘n lyn wat dit rooi gooi bra
Almal in die place kyk hoe gooi sy daar
Ek het haar gejoin sy sê ons bly net bra’s
Ma toe sy begin wikkel skree ek hey my ma
Ek voel dit binne in my binneste oh jinne ne
Die kindjie skud hulle soos ‘n uh rititte
Ek trek my gesig lyk eke eet aan ‘n iets bittere
My hand is op my kop en ek skree skud hulle
Girl skud skud skud hulle
Die blindste bou haar beste bra het daar gekom
Sy was jou ma het gebel jy moet nou huis toe kom nou jong
Se sê ja ok man die’s die laaste song
En sy vat by my hand en sê ons dans nou kom

Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.