0
Die Fiets - Juanita du Plessis
0 0

Die Fiets Juanita du Plessis

Die Fiets - Juanita du Plessis
Ek was klein gewees ek onthou nog
Dit was 'n groot geskenk vir my
Dit was my sesde Kersfees
Ek het my eerste fiets gekry
My vreugde onbeskryflik
Maar tog die vrees diep binne my
Sou ek my pa kon trots maak
Sou ek op hierdie fiets kon ry

Maar dis sy woorde wat ek vandag nogsteeds onthou
Want elke keer toe my voete gly was sy hande onder my

En hy't gesê
Ek sal jou nooit los nie
Jy is myne
Maak nie saak wat dit kos nie
Ek sal my lewe gee vir jou
En jou nooit verlaat nie
Vertrou my
Moenie bang wees nie ek is hier reg langs jou
Ek sal jou nooit los nie
Ek sal jou hand nooit los nie

My pa se dood was skielik
Die lewe was vir my verby
Maar eendag op my knieë in 'n donker uur
Het ek my Hemelse Pa in my hart gekry
My vreugde onbeskryflik
En soveel vrede diep binne my
Dat ek my pa sou trots maak
Op die regte pad sal bly
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?