0
Sien Jou Weer - Juanita du Plessis
0 0

Sien Jou Weer Juanita du Plessis

На этой странице вы найдете полный текст песни "Sien Jou Weer" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Sien Jou Weer - Juanita du Plessis
Waarom hartseer in jou oë
Waarom heimwee in jou hart
Die verlange wat daar voor lê
Bring ook liefde nie net smart
Dis totsiens en nie vaarwel nie
Maak die afskeid minder seer
Voor jy groet gee my ‘n glimlag
Dan sê ek, ek sien jou weer

Sien jou weer laat dit goed gaan
My hart is joune my liefde sal joune bly
Sien jou weer maak ons groet ‘n belofte
Al kom verlange dan sê ek
Ek sien jou weer

Daar was soveel goue drome
Ons kan aanhou daaraan bou
Ons kan bymekaar wees ure
Neem die mooiste saam met jou
Dis totsiens en nie vaarwel nie
Winter wolke kom en keer
Tot ons nuwe lente aanbreek
Dan sê ek, ek sien jou weer

Sien jou weer laat dit goedgaan
My hart is joune my liefde sal joune bly
Sien jou weer maak ons groet ‘n belofte
Al kom verlange dan sê ek
Ek sien jou weer
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности