0
Taylor Swift - Sparks Fly (Taylor’s Version) (Afrikaanse Vertaling) - Lyrxo Translations
0 0

Taylor Swift - Sparks Fly (Taylor’s Version) (Afrikaanse Vertaling) Lyrxo Translations

На этой странице вы найдете полный текст песни "Taylor Swift - Sparks Fly (Taylor’s Version) (Afrikaanse Vertaling)" от Lyrxo Translations. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Taylor Swift - Sparks Fly (Taylor’s Version) (Afrikaanse Vertaling) - Lyrxo Translations
[Vers 1]
Die manier hoe jy beweeg is soos 'n volle reënstorm en ek's 'n kaartehuis
Jy's die soort roekeloos wat my maak weghardloop
Maar ek weet dat ek nie ver sal kom nie
En jy het daar voor my gestaan, net naby genoeg om te raak
Naby genoeg om te hoop jy kon nie sien waaraan ek gedink het nie

[Koor]
Los alles nou, kry my in die stortende reën
Soen my op die sypaadjie, vat die pyn weg
Want ek sien vonke vlieg wanneer ookal jy glimlag
Kry my met daardie groen oë, skat, soos die ligte afgaan
Gee my iets wat by my sal spook wanneer jy nie daar is nie
Want ek sien vonke vlieg wanneer ookal jy glimlag

[Vers 2]
My brein vergeet om my te herinner dat jy 'n slegte idee is
Jy raak een keer aan my en dit is regtig iets
Jy vind ek is selfs beter as wat jy gedink het ek sou wees
Ek is op wag vir die res van die wêreld
Maar by jou weet ek dis vir niks
En ek kon geduldig wag, maar ek wens regtig jy wil

[Koor]
Los alles nou, kry my in die stortende reën
Soen my op die sypaadjie, vat die pyn weg
Want ek sien vonke vlieg wanneer ookal jy glimlag
Kry my met daardie groen oë, skat, soos die ligte afgaan
Gee my iets wat by my sal spook wanneer jy nie daar is nie
Want ek sien vonke vlieg wanneer ookal jy glimlag
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности