
Jy Is En Bly My Kind Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Jy Is En Bly My Kind" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Ek was daar
Met jou eerste asemteug
Ek het jou stem gehoor
In hartseer en in vreugde
Al kon jy my nie sien nie
Was my hand altyd oor jou
Ek is daar vir jou
En dit moet jy onthou
Jy is en bly my kind
En ek gee om
En as jy leiding soek
Sal ek jou weer tot hulp kom
En soos die jare vinnig aanstap
Moet jy dit nooit vergeet
Jy is en bly my kind
En ek gee om
Ek was daar
Met jou eerste skaam gebed
Ek kon hoor toe jy my soveel mooi beloof het
En toe jy voor my neerval
En jou sonde kom bely
Het ek jou opgetel
En vasgedruk teen my
Met jou eerste asemteug
Ek het jou stem gehoor
In hartseer en in vreugde
Al kon jy my nie sien nie
Was my hand altyd oor jou
Ek is daar vir jou
En dit moet jy onthou
Jy is en bly my kind
En ek gee om
En as jy leiding soek
Sal ek jou weer tot hulp kom
En soos die jare vinnig aanstap
Moet jy dit nooit vergeet
Jy is en bly my kind
En ek gee om
Ek was daar
Met jou eerste skaam gebed
Ek kon hoor toe jy my soveel mooi beloof het
En toe jy voor my neerval
En jou sonde kom bely
Het ek jou opgetel
En vasgedruk teen my
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.