0
Wat Het Van Ons Geword - Juanita du Plessis
0 0

Wat Het Van Ons Geword Juanita du Plessis

Wat Het Van Ons Geword - Juanita du Plessis
Het so hard probeer baklei
Dit alles probeer vermy
Daar kom 'n dag waar jy die waarheid in die oë moet kyk

Ons het niks meer vir mekaar te sê
Ek weet nie meer wat jy wil hê
Want die mure wat jy bou het net te hoog geword

Jy sit alleen daar in jou hoekie
Ek sit alleen hier in myne

Wat het van ons geword
Wat het met ons gebeur
Jy raak nie meer aan my nie
Jy soen my nie meer
Daar't 'n stilte tussen ons kom lê
'n Stilte wat alles sê
Ek wil jou nooit verloor nie
Maar sê my wat bly oor

Jy's 'n vreemdeling vir my
As ek praat kyk jy verby
Kan jy nie hoor hoе my hart huil hier aan die binnekant

Hoе het tyd ons so vevreem
Waar is alles heen
Die alleenheid in my siel het nou my vriend geword
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?