0
Môre Sal Die Son Weer Skyn - Juanita du Plessis
0 0

Môre Sal Die Son Weer Skyn Juanita du Plessis

Môre Sal Die Son Weer Skyn - Juanita du Plessis
In vriespunt dialek
Voer die winter sy gesprek
Sy tyding is koud en kul
Met temperatuur van nul
Soms hoor ek as hy praat
As die sonskyn my verlaat

‘n Kliniese debat
In die krisis van die hart
Sy woordeskat is klein
Al wat hy spel is pyn
Soms hoor ek as hy fluister
Hy dwing my om te luister

Maar môre sal die son weer skyn
Dis die lewe se mooiste refrein
Woorde as jou hoop wil kwyn
Môre sal die son weer skyn
Môre sal die son weer skyn
Dis die lewe se mooiste refrein
Woorde as jou lied wil kwyn
Môre sal die son weer skyn

Die ysige raad
In sombere gewaad
Geboorte plek van leed
Waar brose harte breek
Soms voel ek hoe hy seermaak
As ek winternagte deurmaak
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?