0
Vlieg Hoog - Juanita du Plessis
0 0

Vlieg Hoog Juanita du Plessis

На этой странице вы найдете полный текст песни "Vlieg Hoog" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Vlieg Hoog - Juanita du Plessis
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
Hoër as die wolk van die verlede, dis agter my
Hoër as die son, na die Lig
Ek vlieg hoog

Die pad lê gelyk en uitgestrek my lewe wag vir my
'n Reenboog vol beloftes voor want gister is verby
Al my drome, ek gaan dit haal
Want ek vlieg hoog

'n Arendsvlug op 'n vaste koers met 'n engel aan my sy
Die berge kan maar val om my want ek weet ek is vry
Ek sprei my vlerkе hoër
Want ek kan

Hoër as die storms van die lеwe, dis onder my
Hoër as die wolk van die verlede, dis agter my
Hoër as die son, na die Lig
Ek vlieg hoog
Op die wind van die Here se genade, rondom my
Hou ek my oë op die wenpaal, voor my
Hoog bo die son, na die Lig
Ek vlieg hoog

My asem sal nie opraak nie want Sy asem is in my
Ek weet ek sal nie moeg raak nie want Sy hande dra my
As ek val tel Hy my op
En sê "Jy kan!"
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности