0
Gister Is Verby - Juanita du Plessis
0 0

Gister Is Verby Juanita du Plessis

Gister Is Verby - Juanita du Plessis
Ek het als probeer maar dit was te min
Jou koffer was klaar gepak toe jy sê dis beter so
Kom ons hou aan glo
Maar niks was nog ooit weer dieselfde nie
Ek mis elke deel van jou kan ons maar weer probeer
Begrawe al die seer

Was dit ek gewees of jy gewees
Ek dink nie dit maak regtig saak nie
Ons was dom gewees om alles net so te los
Ons kan weer begin, oor begin
Van nou af kyk ons nooit weer terug nie
Ons gaan vorentoe stap die tree saam met my
Gister is vir altyd verby

Onthou jy hoe groot ons drome was
Die reënboog roep nogsteeds ons name
Vat diе kans laat ons die lewe dans
Ek weet еk het 'n fout gemaak
Alles in my skree na jou so hier en nou
Gee ek my hart vir jou

Was dit ek gewees of jy gewees
Ek dink nie dit maak regtig saak nie
Ons was dom gewees om alles net so te los
Ons kan weer begin, oor begin
Van nou af kyk ons nooit weer terug nie
Ons gaan vorentoe stap die tree saam met my
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?