0
My Lief - Franja Du Plessis
0 0
My Lief - Franja Du Plessis
My lief

Nooit gedink ek kan weer voel
Dit wat ek voel in my hart
Nooit gedink ek kan weer liefhê
Soos nou

Ek was bang om weer seer te kry
Was bang om jou in te laat
Maar al my mure is afgebreek
Deur jou

My lief
Kom sê dit bietjie harder
Want dis wat my hart nou wil hoor
My lief
Kom lê 'n bietjie langer
Ek wil nie hierdie oomblik verloor
Jy't jou lig kom val en my opgetel
Die sterre weer vir my gewys
My lief
Kom sê dit bietjie harder
Ja sê dat jy lief is vir my
My lief
Kom sê dit bietjie harder
Ja sê dat jy liеf is vir my
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?