0
Kan Jy Nie - Juanita du Plessis
0 0

Kan Jy Nie Juanita du Plessis

"Kan Jy Nie" by Juanita du Plessis is a heartfelt #Pop ballad released in 2000. The song explores themes of love, longing, and emotional vulnerability. Its poignant lyrics convey deep feelings of yearning and connection. Musically, it features rich melodies and orchestration, resonating with listeners and solidifying du Plessis's impact in Afrikaans music.

Kan Jy Nie - Juanita du Plessis
Hier staan ek weer
Op my knieë voor jou deur
Wat kan ek sê
Is daar hoop hierdie keer
Ek weet ons drome
Lê begrawe in die wind
Maar seermaak liefde so blind
En in tyd sal ons mekaar vind

Kan jy nie hoor as ek sê ek is lief vir jou
Kan jy nie sien dat ek ons bymekaar wil hou
Jy is al een wat deel is van my lewe vir altyd
Kan jy verstaan as ek sê dat ek jou wil hê
Kan jy ons drome in môre se goud belê
Is daar 'n rede vir jou en my om hier te bly
Sien jy my drome vir jou en vir my

Jy het alles wat ek in 'n man wil hê
As jy net hoor wat ek vandag vir jou wil sê
Hier by jou dis al waar ek wil wees
Kyk hoe verdwyn al jou vrees
Want liefde kan wonder genees

Kan jy nie hoor as ek sê ek is lief vir jou
Kan jy nie sien dat ek ons bymekaar wil hou
Jy is al een wat deel is van my lewe vir altyd
Kan jy verstaan as ek sê dat ek jou wil hê
Kan jy ons drome in môre se goud belê
Is daar 'n rede vir jou en my om hier te bly
Sien jy my drome vir jou en vir my
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?