
Spreek Lewe Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Spreek Lewe" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Want elke woord uit my mond het krag
Deur die bloed van Jesus
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Omdat Hy in my is gee Hy my die mag
Deur die bloed van Jesus
Onder my voet sal die vyand se kop verbrysel
Sy Woord is die waarheid daarom is daar gaan twyfel
Deur Hom is ek bo ek is nie onder nie
Deur Hom is ek eerste en nie laaste nie
Want ek is die kop en nie die stert nie
Sy guns sal my volg want my spore lê deur Hom
Want dis wat Sy beloftes sê
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
My ingang en my uitgang sal Hy bewaar
Deur die bloed van Jesus
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Of ek sit of opstaan hy is altyd daar
Deur die bloed van Jesus
Ek spreek lewe
Want elke woord uit my mond het krag
Deur die bloed van Jesus
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Omdat Hy in my is gee Hy my die mag
Deur die bloed van Jesus
Onder my voet sal die vyand se kop verbrysel
Sy Woord is die waarheid daarom is daar gaan twyfel
Deur Hom is ek bo ek is nie onder nie
Deur Hom is ek eerste en nie laaste nie
Want ek is die kop en nie die stert nie
Sy guns sal my volg want my spore lê deur Hom
Want dis wat Sy beloftes sê
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
My ingang en my uitgang sal Hy bewaar
Deur die bloed van Jesus
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Of ek sit of opstaan hy is altyd daar
Deur die bloed van Jesus
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.