0
Taylor Swift - I’m Only Me When I’m With You (Afrikaanse Vertaling) - Lyrxo Translations
0 0

Taylor Swift - I’m Only Me When I’m With You (Afrikaanse Vertaling) Lyrxo Translations

На этой странице вы найдете полный текст песни "Taylor Swift - I’m Only Me When I’m With You (Afrikaanse Vertaling)" от Lyrxo Translations. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Taylor Swift - I’m Only Me When I’m With You (Afrikaanse Vertaling) - Lyrxo Translations
[Vers 1]
Vrydag aand onder die sterre
In 'n veld agter jou erf
Ek en jy verf prentjies in die lug
En partykeer sê ons nie 'n ding
Luister net hoe die krieke sing
Al wat ek kort is net hier aan my sy

[Voorkoor]
En ek weet alles oor jou
Ek wil nie leef sonder jou

[Koor]
Ek is net op as jy nie af is nie
Wil nie vlieg as jy steeds op die grond is
Dis asof, maak nie saak wat ek doen
Wel, jy maak my mal die helfte van die tyd
Die ander helfte, probeer ek net
Om jou te laat weet dat wat ek voel waar is
En eks net myself as ek by jou is

[Vers 2]
Net 'n klein dorp seun en meisie
Wat in 'n mal wêreld bly
Wat probeer uifigure wat waar en onwaar is
En ek probeer nie my trane wegsteek nie
My geheime of my grootste vrese
Deur dit als, niemand verstaan my soos jy doen
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности