0
Groei Op My - Juanita du Plessis
0 0

Groei Op My Juanita du Plessis

На этой странице вы найдете полный текст песни "Groei Op My" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Groei Op My - Juanita du Plessis
Breek my oop met jou soene
Saggies langs die pad
Stap dan vêrder na die kamers van my hart
Skil my af met jou woorde
So diep as wat jy wil
Kom kyk hoe jy die leemtes in my vul

Want jy groei op my
Soos 'n warm mos kombersie
Jy groei op my
Soos koring onder die reën
Jy klou aan my
Hoe kan ek jou dan nie hou nie
Soos die somer, die son en als wat lewe gee
So groei jy op my

Kom klim hier onder my vêl in
Maak jouself maar tuis
Hierdie hart van my is nog altyd net jou huis
Sluit my dan toe met jou oë
Hou die sleutеl net vir jou
Kan jy sien hoe jou liеfde om my vou

Want jy groei op my
Soos 'n warm mos kombersie
Jy groei op my
Soos koring onder die reën
Jy klou aan my
Hoe kan ek jou dan nie hou nie
Soos die somer, die son en als wat lewe gee
So groei jy op my
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности