0
Ek Lewe / Hoog Bo Die Wolke / In Die Middel - Juanita du Plessis
0 0

Ek Lewe / Hoog Bo Die Wolke / In Die Middel Juanita du Plessis

На этой странице вы найдете полный текст песни "Ek Lewe / Hoog Bo Die Wolke / In Die Middel" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Ek Lewe / Hoog Bo Die Wolke / In Die Middel - Juanita du Plessis
* EK LEWE

Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van liefde te swewe
Sonder vrae, sonder sorge

Dag vir dag dreun ritme om my heen
Voel die ure vol en tog alleen
Maar jou blik verslaan my vrese
Sonsaffier lag in jou wese
Bring geluk wat lank verlore was

Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlеrke van vriendskap te swеw
Sonder vrae oor wat môre mag bring
Ek lewe
Verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Omdat ek hier is vir 'n rede

* HOOG BO DIE WOLKE

Daar is 'n wereld wat ek jou wil wys
Dit is 'n hemel en 'n paradys
Gee my jou hand dan neem ek jou tot daar
Voor jy weet word al jou drome waar
Jy het nie vlerke nodig om te vlieg
Dis net die rede wat die hart belieg
Al wat jy hoef te doen is om te glo
Gee my jou hand ek neem jou tot heel bo
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности