
Sweef Soos ’n Arend Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Sweef Soos ’n Arend" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Sag, sag blink jou oë
Uit jou gesig gloei liefdeslig
Knus, knus in my arms
Heilig, veilig, warm
Ek het jou nodig hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer Hy's in beheer
Hy's ons leidsman, stuurman, weerman
Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So vêr soos die wind waai my lief
In die Here se krag
Sprei, sprei maar jou vlerke
Daar's steeds 'n band van hand na hand
Maak, maak my jou toevlug
Roep my, soek my spoedig
Saam is ons alles leef ons uitbundig
In dit wat bedoel is gee ons ons beste
Niks kan ons keer want Hy's in beheer
Hy's ons leidsman, stuurman, weerman
Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So vêr soos die wind waai my lief
In die Here se krag
Uit jou gesig gloei liefdeslig
Knus, knus in my arms
Heilig, veilig, warm
Ek het jou nodig hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer Hy's in beheer
Hy's ons leidsman, stuurman, weerman
Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So vêr soos die wind waai my lief
In die Here se krag
Sprei, sprei maar jou vlerke
Daar's steeds 'n band van hand na hand
Maak, maak my jou toevlug
Roep my, soek my spoedig
Saam is ons alles leef ons uitbundig
In dit wat bedoel is gee ons ons beste
Niks kan ons keer want Hy's in beheer
Hy's ons leidsman, stuurman, weerman
Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So vêr soos die wind waai my lief
In die Here se krag
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.