0
Taylor Swift - Jump Then Fall (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] - Lyrxo Translations
0 0

Taylor Swift - Jump Then Fall (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] Lyrxo Translations

На этой странице вы найдете полный текст песни "Taylor Swift - Jump Then Fall (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]" от Lyrxo Translations. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Taylor Swift - Jump Then Fall (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] - Lyrxo Translations
[Vers 1]
Ek hou van die manier hoe jy in die oggend klink
Ons is op die foon en sonder waarskuwing
Besef ek jou lag is die beste klank
Wat ek ooit gehoor het
Ek hou van die manier waarop ek nie my fokus kan hou nie
Ek kyk hoe jy praat, jy't nie gesien nie
Ek hoor die woorde, maar al wat ek kan dink is
"Ons moet saam wees"

[Voorkoor]
Elke keer as jy glimlag, glimlag ek
En elke keer as jy skyn, sal ek vir jou skyn

[Koor]
Woah-oh, ek voel jou, skat
Moenie bang wees om te spring nie, val dan
Spring, val dan in my
Skat, ek gaan jou nooit verlaat nie
Sê dat jy ook saam my wil wees
Want ek gaan bly deur dit alles
So, spring, val dan

[Vers 2]
Huh, wel, ek hou van die manier waarop jou hare in jou gesig val
Jy het die sleutels na my, ek is lief vir elke sproet op jou gesig, oh
Ek was nog nooit so toegedraai nie, skat
Ek hou van die manier waarop jy alles is wat ek ooit wou hê
Ek het tyd gehad om dit o-oor te dink
En al wat ek kan sê is: "Kom nader"
Haal diep asem en spring, val dan in my
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности