0
Taylor Swift - Hey Stephen (Taylor’s Version) [Afrikaanse Veratling] - Lyrxo Translations
0 0

Taylor Swift - Hey Stephen (Taylor’s Version) [Afrikaanse Veratling] Lyrxo Translations

На этой странице вы найдете полный текст песни "Taylor Swift - Hey Stephen (Taylor’s Version) [Afrikaanse Veratling]" от Lyrxo Translations. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Taylor Swift - Hey Stephen (Taylor’s Version) [Afrikaanse Veratling] - Lyrxo Translations
[Inleiding]
Mmm-mm, mm-mm
Mmm-mm, mm-mm
Mmm-mm, mm-mm, ja

[Vers 1]
Haai Stephen, ek weet voorkoms kan misleidend wees
Maar ek weet ek het 'n lig in jou gesien
En soos ons gestap het, het ons gepraat
Ek het nie helfte van die goed wat ek wou gesê nie
Uit al die meisies wat klippies teen jou venster gooi
Ek sal die een wees wat daar wag selfs al is dit koud
Haai Stephen, ou, jou laat my dalk glo
Dat ek nie altyd alleen hoef te weet nie

[Koor]
Want ek kan nie help as jy soos 'n engеl lyk
Kan nie help as ek jou wil soеn in die reën nie, so
Kom voel hierdie magie wat ek voel al van ek jou ontmoet het
Kan nie help as daar niemand anders is nie
Mmm, ek kan nie myself help nie

[Vers 2]
Haai Stephen, ek het hierdie gevoel teruggehou
So ek het 'n paar dinge om vir jou te sê (Huh)
Ek het dit alles gesien, so het ek gedog
Maar ek het nog nooit iemand gesien wat skyn soos jy
Die manier hoe jy loop, hoe jy praat,hoe jy my naam sê
Dis pragtig, wonderlik, moet jy nooit verander nie
Haai Stephen, hoekom gaan mense altyd weg?
Ek dink ek en jy moet dieselfde bly
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности