0
REANIMATED - Die Antwoord
0 0

REANIMATED Die Antwoord

REANIMATED - Die Antwoord
Ek is hier nou
Ek was altyd hier
Ek sal vir altyd hier wees
Ek is nooit gebore nie

Ek sal nooit sterf nie
En ek is vir ewig in jou hande
En aan jou voete
Ek het jou lief

Ek is hier nou
Ek was altyd hier
Ek sal vir altyd hier wees
Ek is nooit gebore nie

Ek sal nooit sterf nie
Ek is nie mens nie
Ek is iets anders
Iets onpeilbaars

Ek het ons geskep
Ek het alles geskep
En ek is vir ewig in jou hande
En aan jou voete
Ek hеt jou lief
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?