[Verse 1: Jitsvinger]
Jitsvinger die man in’ie middel
Terug vir’ie aksie
Begin’ie round met ‘n manoeuvre
Klank is ‘n bazooka
Movement uit die Kaap is lank overdue
Ma se kind ek belowe
Wikkel ‘ie plate, ruk uit die bass bins
Lig op’ie vuiste sit die wapens in’ie safe
Skud die bewysstuke
Tyd vir radikale rukke verlaat jou in ‘n vibe stukkende huise
HOE LYK HULLE!!??
Vanaf’ie stoep af is’it too damn duidelik
Raak woelig, sit ‘n skyf in’it
Funky skanky Buddah
Ge-park in’ie palm vannie medulla
Flêtse emcee van ‘ie get-go
Flex op ‘n def beat daai’s WESKUS fris
In effect, bekstuk spit bullets yt die boeke
Boekant al’ie gevrektes!
Hardloop met die ammo
Tel op by die kilo
Kalm is die wenner
Muscle op die kennebak is ‘n machine
Klem-in-die-kaak se chemical sit panic in elke mechanic
Met die remedy by die supply
Is julle met my?
Honderd present rymklets tref met ‘n vet vyf
Teen’ie bek
Hier’s nog vir julle
Jitsvinger kom met die sterk medisyne
Jitsvinger die man in’ie middel
Terug vir’ie aksie
Begin’ie round met ‘n manoeuvre
Klank is ‘n bazooka
Movement uit die Kaap is lank overdue
Ma se kind ek belowe
Wikkel ‘ie plate, ruk uit die bass bins
Lig op’ie vuiste sit die wapens in’ie safe
Skud die bewysstuke
Tyd vir radikale rukke verlaat jou in ‘n vibe stukkende huise
HOE LYK HULLE!!??
Vanaf’ie stoep af is’it too damn duidelik
Raak woelig, sit ‘n skyf in’it
Funky skanky Buddah
Ge-park in’ie palm vannie medulla
Flêtse emcee van ‘ie get-go
Flex op ‘n def beat daai’s WESKUS fris
In effect, bekstuk spit bullets yt die boeke
Boekant al’ie gevrektes!
Hardloop met die ammo
Tel op by die kilo
Kalm is die wenner
Muscle op die kennebak is ‘n machine
Klem-in-die-kaak se chemical sit panic in elke mechanic
Met die remedy by die supply
Is julle met my?
Honderd present rymklets tref met ‘n vet vyf
Teen’ie bek
Hier’s nog vir julle
Jitsvinger kom met die sterk medisyne
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.