Moeilikheid Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Moeilikheid" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

[Vers 1]
Jy stoot my weg, dink jy is reg maar ek het nuus vir jou
Jy hou jou hart vat deur die pad maar bokka ek kom vir jou
Ek sal weer probeer niks gaan mekeer ek weet wat ek wil hê
Ek gaan nie stop nie ja ek sal nie los nie by jou is waar ek wil lê
[Koor]
Want solank as wat my hart nog klop
Gaan jy sukkel om my te stop
Maak jou reg my ding hier kom moelikheid
Ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei
[Vers 2]
Kat en muis is dit wat jy wys dis nie te veel vir my
Ek sal aanhou loop die pad lê oop ja is nie te ver vir my
Jy bly kamma still maar ek weet jy wil jy wil he ek moet die sê

Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.