![Taylor Swift - The Moment I Knew (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] - Lyrxo Translations](/uploads/posts/2020-12/1500364.jpg)
Taylor Swift - The Moment I Knew (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] Lyrxo Translations
На этой странице вы найдете полный текст песни "Taylor Swift - The Moment I Knew (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]" от Lyrxo Translations. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
![Taylor Swift - The Moment I Knew (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] - Lyrxo Translations](/uploads/posts/2020-12/1500364.jpg)
[Vers 1]
Jy moes daar gewees het
Moes deur die deur gebars het
Met daai "Baby, ek is hier" glimlag
En dit sou gevoel het asof
'n Miljoen klein skynende sterre wat net in lyn is
En ek sou so gelukkig gewees het
[Vers 2]
Kersliggies glinster
Ek het my oog op die deur
Wag net vir jou om in te loop
Maar die tyd tik
Mense vra my hoe dit gaan
Terwyl ek deur my gehеue terugkam
Hoe jy gеsê het jy sal hier wees
Jy het gesê jy sal hier wees
[Koor]
En dit was soos slow motion
Staan daar in my partytjierok
In rooi lipstiffie
Met niemand om te beïndruk nie
En hulle lag almal
Terwyl ek in die kamer rondkyk
Maar daar het een ding ontbreek
En dit was die oomblik wat ek geweet het
Jy moes daar gewees het
Moes deur die deur gebars het
Met daai "Baby, ek is hier" glimlag
En dit sou gevoel het asof
'n Miljoen klein skynende sterre wat net in lyn is
En ek sou so gelukkig gewees het
[Vers 2]
Kersliggies glinster
Ek het my oog op die deur
Wag net vir jou om in te loop
Maar die tyd tik
Mense vra my hoe dit gaan
Terwyl ek deur my gehеue terugkam
Hoe jy gеsê het jy sal hier wees
Jy het gesê jy sal hier wees
[Koor]
En dit was soos slow motion
Staan daar in my partytjierok
In rooi lipstiffie
Met niemand om te beïndruk nie
En hulle lag almal
Terwyl ek in die kamer rondkyk
Maar daar het een ding ontbreek
En dit was die oomblik wat ek geweet het
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.