0
Taylor Swift - Mary’s Song (Oh My, My, My) (Afrikaanse Vertaling) - Lyrxo Translations
0 0

Taylor Swift - Mary’s Song (Oh My, My, My) (Afrikaanse Vertaling) Lyrxo Translations

Taylor Swift - Mary’s Song (Oh My, My, My) (Afrikaanse Vertaling) - Lyrxo Translations
[Vers 1]
Sy't gesê ek was sewe en jy was nege
Ek het vir jou gekyk soos die sterre wat geskitter het
In die lug, die mooi liggies
En ons pa's het gegrap oor die twee van ons
Wat sou grootword en verlief raak
En ons ma's het geglimlag en hulle oë gerol
En gesê, "Oh, my, my, my"

[Koor]
Vat my terug na die huis in die agterplaas boom
Jy't gesê jy sal my slaan, jy was groter as ek
Jy't dit nooit gedoen nie, jy't dit nooit gedoen niе
Vat my terug na toe ons wêreld nеt een blok wyd was
Ek het jou gewaag om my te soen en gehardloop toe jy probeer het
Net twee kinders, ek en jy
Oh, my, my, my, my

[Vers 2]
Wel, ek was sestien toe skielik
Was ek nie meer daai klein dogter wat jy altyd sou sien nie
Maar jou oë het steeds geskyn soos mooi liggies
En ons pa's het altyd gegrap oor die twee van ons
Hulle het nooit geglo ons sou rerig verlief raak nie
En ons ma's het geglimlag en hulle oë gerol
En gesê, "Oh, my, my, my"
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?