0
Niemand Soos Jy Nie - Early B
0 0

Niemand Soos Jy Nie Early B

Niemand Soos Jy Nie - Early B
[Intro]
I am Athena and I love my athletic legs because they've carried me through life
My name is Tashrica and my hijab does not hide my hair but exposes the true beauty of my face
Ek is Charne Mentoor, ek hou die meeste van my smile want dit maak ander smile
My naam is Janice en ek is vrieslik oor my kort beentjies want ek gaan jonger lyk vandag

[Chorus]
Nou kyki skat, kyki skat, wee wat, wee wat
Jys 'n tien in my boeke, jyt dit gevat, girl jyt dit gevat
Kyk agter jou chap, hou it sharp, jys eerste klas, jys eerstе klas
Wees gemak in jou stap my skat daars niemand soos jy nie
Wee wat
Jys 'n tiеn in my boeke, jyt dit gevat, girl jyt dit gevat
Kyk agter jou chap, hou it sharp, jys eerste klas, jys eerste klas
Wees gemak in jou stap my skat daars niemand soos jy nie

[Verse 1]
Noury dag scroll ek deur Instagram
Ek tjek die kaal kinnes kry die meeste double tabs
Ek val terug en ek tjek reality van die is sad
Van 'n kind moet amper alles wys sodat 'n mens kan react
Dis getag met motivational quotes, I was like jinne
She said [?] but sy sit oop bene
Elke outjie soek 'n decent vrou you know let me spark the realization
Ordentlike [?] los die res virri imagination
Nou jy moet jou goete kyk en regtig dink djy
Werks plekke tjek jou socials voor hulle jou inkry
Lees jou ou statusse so som hulle jou gesindheid
Ma never mind dit ma is die, die tipe pics wat jy wil eendag met jou kind kyk
Is so ma bruh, jy moet dit glo
Jy baie mooi bene baba so maak dai [?] toe
My woorde maak prentjies van wat ek sien so if I'm rude
I'm speaking the version to better you by being true
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?