0
Langenhoven - Juanita du Plessis
0 0

Langenhoven Juanita du Plessis

Langenhoven - Juanita du Plessis
Met bloed en sweet en trane
Is hierdie plek gekoop
Duisende voete het in die nag
Oor die rug van 'n draak geloop
En die strate wat van alles weet
Het skielik hulle name vergeet
Maar binne my, fluister hy en ek luister

En ek hoor weer Langenhoven skree
Teen die berge skree hy nee
Want die hemel is nie blou nie
Kan jy my nie onthou nie
Langenhoven skree binne my

Ek grawe diep
Ons is omgetiep, maar ek weet
Daar is asem in gister, en ons sterf
As ons dit vergeet

En ek hoor weer, Langenhoven skree
Teen die berge skree hy nee
Want die hemel is nie blou nie
Kan jy my nie onthou nie
En Langenhoven skree binne my

En my hart ken elke melodie
En dit alles is nog hier
My droom is nie verby nie
Kan niemand my meer kry nie
Langehoven skree binne my
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?