[Vers 1]
Die horison het oop gevou voor my, oor my
Die somer wind het jou in gedra en neer gesit reg voor my
My stofpad kry die groenighied by jou, oor jou
Die suiderkruis in jou hart wys my die plek wat ek onthou
[Koor]
Jys die stem in die stilte wat agter bly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
[Vers 2]
‘n oase in die droë woestyn is jy vir my
In die holte van jou arms is waar my hart weer water kry
Hierdie swerwer het ‘n huis gekry in jou langs jou
My voete ken die spore na, jy wat my regop hou

Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.