
Wees Net Jy Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Wees Net Jy" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Die bekende glimlag in jou oë het verdwyn
Die helderlig om jou begin al hoe dowwer skyn
In jou woorde lê onsekerheid
Jy sê jy’s bang en deurmekaar
Want wat is reg en wat is waar
Daar’s soveel stemme in jou kop wat praat
Waar lê die regte lyn tussen goed en kwaad
Maar luister na die fluisterstem diep in jou
Die stem wat sê, die stem wat sê
Hou aan uithou moed hou elke tree
Vergeet van diе rykdom wat hierdie wêreld gee
Jy sê jy weet niе meer wie jy is nie
Hoe en waar om jouself te vind nie
Maak oop jou hart en sien jouself
‘n Juweel sal jy kry as jy dieper delf
Bly jouself bly die sonstraal wat jy is
Want daar’s niemand soos jy, niemand soos jy
Wees wie jy is
Wees net jy
Emosies waai soos wildewinde deur jou siel
Almal wil jou verander
Gaan jy jou self verniel
Hou net vas aan dit waarin jy glo
Want al die leuens maak jou verward
Onthou jou skoonheid lê in jou hart
Die helderlig om jou begin al hoe dowwer skyn
In jou woorde lê onsekerheid
Jy sê jy’s bang en deurmekaar
Want wat is reg en wat is waar
Daar’s soveel stemme in jou kop wat praat
Waar lê die regte lyn tussen goed en kwaad
Maar luister na die fluisterstem diep in jou
Die stem wat sê, die stem wat sê
Hou aan uithou moed hou elke tree
Vergeet van diе rykdom wat hierdie wêreld gee
Jy sê jy weet niе meer wie jy is nie
Hoe en waar om jouself te vind nie
Maak oop jou hart en sien jouself
‘n Juweel sal jy kry as jy dieper delf
Bly jouself bly die sonstraal wat jy is
Want daar’s niemand soos jy, niemand soos jy
Wees wie jy is
Wees net jy
Emosies waai soos wildewinde deur jou siel
Almal wil jou verander
Gaan jy jou self verniel
Hou net vas aan dit waarin jy glo
Want al die leuens maak jou verward
Onthou jou skoonheid lê in jou hart
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.