Verlief En Verlore Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Verlief En Verlore" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Onthou my in jou drome as jy gaan lê vanaand
Ons mooi herinneringe sal saggies oor jou waak
Om jou te laat gaan is nie maklik nie
Want alleen wees wil ek nie
Wat my telefoon nommer as jy dink aan my
Jy weet waar om my te kry
Verlief en verlore altyd joune
Jy laat my sing jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles, alles hier in my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my
Verlief en verlore altyd joune
Jy laat my sing jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles, alles hier in my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my
Is dit die lag wat blink in jou blou oë of die glimlag om jou mond
Die raak van jou hand aan myne wat die bloed in my laat stol

Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.