![Taylor Swift - Begin Again (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] - Lyrxo Translations](/uploads/posts/2020-10/131871.jpg)
Taylor Swift - Begin Again (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] Lyrxo Translations
На этой странице вы найдете полный текст песни "Taylor Swift - Begin Again (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]" от Lyrxo Translations. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
![Taylor Swift - Begin Again (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] - Lyrxo Translations](/uploads/posts/2020-10/131871.jpg)
[Vers 1]
Haal diep asem in die spieël
Hy het nie daarvan gehou toe ek hoë hakke gedra het nie
Maar ek doen
Draai die slot toe en sit my oorfone aan
Hy het altyd gesê hy verstaan nie hierdie liedjie nie
Maar ek doen, ek doen
[Vers 2]
Ek het ingestap en verwag dat jy laat sou wees
Maar jy het vroeg hier aangekom en jy staan en waai
Ek loop na jou toe
Jy trek my stoel uit en help my in
En jy weet nie hoe oulik dit is nie
Maar ek doen
[Koor]
En jy gooi jou kop agteroor en lag soos 'n klein kindjie
Ek dink dit is vreemd dat jy dink ek is snaaks want hy het nooit nie
Ek het die afgelope agt maande deurgebring
En gedink dat al wat liefde ooit doen, is om te breek, te brand en te eindig
Maar op 'n Woensdag in 'n kafee het ek gekyk hoe dit weer begin
[Vers 3]
Jy het gesê jy het nooit een meisie ontmoet wat
Soveel James Taylor-rekords as jy gehad het nie
Maar ek doen
Ons vertel stories en jy weet nie hoekom
Ek so bietjie skaam voorkom nie

Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.