
Moenie weggaan nie (uit Liefde Voor Muziek) Stef Bos
На этой странице вы найдете полный текст песни "Moenie weggaan nie (uit Liefde Voor Muziek)" от Stef Bos. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

Dit nummer is alleen beschikbaar op Spotify in België!
[Strofe 1]
Moenie weggaan nie
Maak die deur nie toe
Hou dit oop vir ons
Ookal is jy moeg
Van weer probeer
En opnuut begin
Terwyl ons weert
Dit maak nie sin
Ek is nog nie reg
Ek wil nog veg
Vir jou vir my
Vir die eeuigheid
[Refrein]
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
[Strofe 2]
Moenie weggaan nie
Ook al is die vuur
Lank al gedoof
Dis nog nie dood
Die vlamme kan
Weer op n dag
Soos vroeger brand
En hier die tyd
Van verwyt
Gaan verby
Solank jy net
Die deur nie sluit
[Strofe 1]
Moenie weggaan nie
Maak die deur nie toe
Hou dit oop vir ons
Ookal is jy moeg
Van weer probeer
En opnuut begin
Terwyl ons weert
Dit maak nie sin
Ek is nog nie reg
Ek wil nog veg
Vir jou vir my
Vir die eeuigheid
[Refrein]
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
[Strofe 2]
Moenie weggaan nie
Ook al is die vuur
Lank al gedoof
Dis nog nie dood
Die vlamme kan
Weer op n dag
Soos vroeger brand
En hier die tyd
Van verwyt
Gaan verby
Solank jy net
Die deur nie sluit
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.