[Vers 1]
Ey yeah check it
Nou ons het vinnig af gekick net op die net, Insta
Sy was ‘n slay queen, haar pics slat die diepste
Ek comment emoji’s hartjies, liefde
Die storie raak diep brada hou vas minute
Ek like elke pic van haar nou van die oudste een tot die nuutste [?]
Ek kap haar an op die dm my ou
Coz I know that she knows ‘n man smaak vir ‘n bou
Sy sê my cool, sy’s van die plek en Vrydag kan ek haar kom check
Ek vra haar watse tyd, se sê die aand, ek wys haar ok reg
Ek steek toe uit, sy klim toe in die kar in ek skrik my vrek
Want toe ek haar sien maak die skok my sê voetsek
[Koor]
Is net daar wat ek wys
(Yoh yoh yoh)
Ek wys haar ne man is nie jy nie
(oh no no)
Want die’s ‘n ane meisie
(op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie
(oh no no)
Dai’s nie jy nie yoh

Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.