[Intro]
Ja chise
Kyk hieso my bru
'n Man wou ma net sê
Ok, eerste is vani dal af
Ma ’n man iets geexperience my bru wat ek gecheck het
Ek moet deel saam met julle
En ek moet sê ouens word ok abuse
Ek was abuse, hoor my storie
Hier gat ons yeah

[Vers 1]
Kyk hie my bru ek's in ‘n saak
Ek weet ok nou nie hoe gaan eke maak
Om uit te kom uit die ding nie my bra
My motjie sy lyk nca
Sexy lyf sys stewig soos sy staan
Ma ek is nie gelukkig nie ha ah
Kom ek sê whatagwan
Sy hou van aan my slaan
Met ‘n toe hand nе nangaan
Nou hoe maak ‘n man
As die kind so aan gaan
Want ek is nou al blеddy moeg geraam
Bra nou staan ‘n man stil nes sy wil
Vat die punches soos sy lekker kry
Ek lieg vir haar my boetie
Sê vir hulle ek doen MMA
Ek kan it nie, kan it nie, kan it nie, kan it nie mee vat nie
Sy slaan aan my, slaan aan my maak my ‘n slaan sakkie
Man ek wens ek kon ha net los
Ma ek is bang daai kind gaan vrek bos
Sy dra die broek man jy kan check mos
Hoor hoe slaan die kindjie gou my bek los
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?