![Taylor Swift - Love Story (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] - Lyrxo Translations](/uploads/posts/2021-02/1209320.png)
Taylor Swift - Love Story (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] Lyrxo Translations
На этой странице вы найдете полный текст песни "Taylor Swift - Love Story (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]" от Lyrxo Translations. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
![Taylor Swift - Love Story (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling] - Lyrxo Translations](/uploads/posts/2021-02/1209320.png)
[Vers 1]
Ons was albei jonk toe ek jou die eerste gesien het
Ek maak my oë toe en die terugflitsing begin
Ek staan daar
Op die balkon in somer lug
Sien die liggies, sien die partytjie, die balrokke
Sien hoe jy jou pad deur die skare maak
En sê, "Hallo"
Min het ek geweet
[Voorkoor]
Dat jy Romeo was, jy het klippies gegooi
En my pa het gesê, "Bly weg van Juliet"
En ek het gehuil op diе trappe
En jou gesmeek, "Assebliеf moenie gaan nie," en ek het gesê
[Koor]
Romeo, vat my iewers waar ons alleen kan wees
Ek sal wag, al wat oor is om te is om te hardloop
Jy sal die prins wees en ek die prinses
Dis 'n liefdesverhaal, baby, sê net, "Ja"
[Vers 2]
So ek sluip uit na die tuin om jou te sien
Ons bly stil want ons is dood as hulle uitvind
So maak jou oë toe
Ontvang die dorp vir 'n kort tydjie, oh, oh

Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.