0
Stof Wat Ons Agterlaat - Juanita du Plessis
0 0

Stof Wat Ons Agterlaat Juanita du Plessis

На этой странице вы найдете полный текст песни "Stof Wat Ons Agterlaat" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.
Stof Wat Ons Agterlaat - Juanita du Plessis
Maak die deure oop
Nooi die mense in
Kom ons raak weer stil
En begin by die begin

Vir alles wat ons het
Vir alles wat ons dra
Is ‘n spoor om daar te los
Wat ons kan gee voor ons vra

Met elke terugkyk wonder ek
Wat het ek om te hou
Nie al die weelde of roem nie
Maar elke oomblik saam met jou

En ek sal dit elke dag wil uitroep
Vir die wat luister
Skree oor die waarheid wat my hart soek
Ek weet mos een is nie meer werd as die ander
Elke siel weeg tog dieselfde
Dis net die stof wat ons agterlaat

Bring die harte saam
Die wil om te verstaan
Kyk verby die pyn
Verby elke diep geheim
Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.
Информация
Комментариев пока нет. Вы можете быть первым!
Войти Зарегистрироваться
Войдите в свой аккаунт
И получите новые возможности