0
Duk Vir Drugs - Early B
0 0

Duk Vir Drugs Early B

Duk Vir Drugs - Early B
[Intro]
Da kom ‘n tyd wanne mens sê genoeg is genoeg
Genoeg het ons terug gestaan en gesien hoe gaan ons gemeenskap agteruit
Ons moet nou op staan en sê nou ons is siek en sat
Ons gaan ons se gemeenskap terug vat want ons is duk vir drugs

[Koor]
Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad
Give it up man give up, give up
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs
Ons is lankal duk vir drugs
Lankal duk vir drugs

[Vers 1]
Sien jy Jermaine is aunt Mary se kind
Back in the day was hy ‘n netjiese ding
Hy’t van entjies na [?] toe gespring
Met ‘n oëgwink klap hy Mandrax met ‘n klip
Weet jy wat, is sad weet jy dit
Want die jong het ‘n gear en ‘n kind
Hy’s deur als so sy family is min
Plus sy eie kind roep hom skaars dad of ‘n ding
Is sad om te dink dat hy het ‘n gesin
Hulle is wel af maar hy dig rands op ‘n spin
Mense kyk hom aan asof hy ‘n skelm is in
Die samelewing man dit is ‘n scandalous ding
Hai man he had a bright future
Maar hy’s nou vas gevang in al die goete, jey
Jy sal hom kry met sy brusse in die bos, onder die boom of in die koelte
Is sad man
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?