Kinderkeurspel Juanita du Plessis
На этой странице вы найдете полный текст песни "Kinderkeurspel" от Juanita du Plessis. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

*MY EMMERTJIE LOOP OOR
My emmertjie loop oor
My emmertjie loop oor
My emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor
My emmertjie loop oor
My emmertjie loop oor
My emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor
Jy kan maar bietjie mors
Jy kan maar bietjie mors
Jy kan maar bietjie mors want die wêreld is so dors
Jesus het gekom dat on lewe kan hê
Dat on lewe kan hê, dat on lewe kan hê
Jesus het gekom dat on lewe kan hê
Lewe en oorvloed en oorvloed
My emmertjie loop oor
My emmertjie loop oor
My emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor
Kom gooi 'n bietjie hoop
Kom gooi 'n bietjie hoop
Kom gooi 'n bietjie hoop want die wêreld is so droog

Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.