[Lirieke van "Butterflies"]

[Verse 1: Bobby van Jaarsveld]
Ek onthou die begin van November maand op ñ wingerd in die kaap
Jy't gestaan teen die bas van 'n koelte boom ek was te bang om met jou te praat
Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en
Die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap

[Chorus: EDEN]
Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
Gee my nog steeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
Jy my nog steeds butterfliеs

[Verse 2: Bobby van Jaarsveld]
Dis al vyftien jaar in November maand lyk nog diеselfde in die kaap teen daai
Koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir 'n dans
En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap

[Chorus: EDEN]
Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
Gee my nog steeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
Jy my nog steeds butterflies
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?